NGV Stambomenverzameling
Joachim Johannes Nicolaas Kruger
1905 - 1990 (85 jaar)
Generatie: 1
Generatie: 2
1. Joachim Johannes Nicolaas Kruger was born on 21 feb 1905 in Cyferpan, Lichtenburg, SA; stierf on 25 jun 1990inPretoria, SA; was begraven on 28 jun 1990inPretoria, SA. Andere gebeurtenissen:
- Recordnummer: 46422
- _NEW: 11 jul 2011
Aantekeningen:
Joachim Johannes Nicolaas KRUGER 1905.02.21-1990.06.25 gebore te plaas Cyferpan, Lichtenburg, oorlede te
Pretoria. Deur familie Hannes genoem, ander persone Oom Japie.
Studeer te ?Transvaal University College/Transvaal Universiteits Kollege?, wat tydens sy studies Universiteit
Pretoria geword het, vandaar die naam ?Tukkies?. Studeer tot op vlak M.Ed., tesis 1932: ?Die Onderwys van
Omgewingsaardryksunde? 290 bladsye. Eers onderwyser Ermelo en daarna in Pretoria, Laerskool President Kruger
en later Hoof, Pretoria-Noord Ho?rskool Pretoria 1946-1966.
President Suid-Afrikaanse Amateur Atletiek-Unie (SAAAU) 1957-1959, en vir baie jare nog baanbeampte. Daar was
nog tot na 1980 ?n atletiekbyeenkoms te Pilditch, Pretoria genoem die ?Japie Kruger-Skild Byeenkoms?, waar die
kompetiese nie individueel was nie maar in spanverband.
Hy dien ook in verskeie Onderwysverenigings en Kultuurorganisasies.
Begrawe op 1990-06.28 te Pretoria deur Ds. M.J. Swart, uit NG Kerk Arcadia, Pretoria .Joachim getrouwd Paulina van Manen on 27 jun 1936 (civil). Paulina (dochter van Frederik Simon van Manen en Gertruida Paulina Dargon) was born on 28 nov 1900 in Pretoria, SA; stierf on 17 aug 1988inPretoria, SA; was begraven on 19 aug 1988inPretoria, SA. [Gezinsblad]
Kinderen:
- 2. living
Generatie: 2