NGV Stambomenverzameling

Frederik Simon van Manen

Mannelijk 1870 - 1943  (73 jaar)


Generaties:      Standaard    |    Compact    |    Alleen tekst    |    Register

Generatie: 1

  1. 1.  Frederik Simon van Manen was born on 18 jul 1870 in Prins Albert, Kaap, SA; stierf on 6 dec 1943inPretoria, SA.

    Andere gebeurtenissen:

    • Recordnummer: 46416
    • _NEW: 11 jul 2011

    Aantekeningen:

    Frederik Simon VAN MANEN 1870.07.18-1943.12.061 lt.-kol. by afsterwe, veg in Anglo-Boere-Oorlog onder Genl Beyers, gebore te Prins Albert, Kaap, oorlede en begrawe te Pretoria
    ? Gertruida Paulina (Gerty) DARGON 1873.01.01-1946.12.022 ,
    trou te Potchefstroom 1894 of 95
    sy is oorlede by dogter Frieda Maria O?CONNOR te Queenstr 82, Oudtshoorn, Kaap, Suid Afrika
    graf Rebeccastraatbegraafplaas, Pretoria, Blok Afrikaans D, graf no 2011
    (eie graffoto op volgende bladsy en groep grafte later).
    5 kinders:.
    Opsomming van inligting in ?n l?er in die Suid-Afrikaanse Argief 3 (Afr./Eng. soos in Argief gebruik): Skenker: Van Manen-familie, 1976.
    SUMMARY: ?Lt.-kol. Frederik Simon VAN MANEN (c.1870-1943). Frederik Simon was o.a.: -Naturellekommissaris in Boksburg vir die ZAR; lid van genl. BEYERS se kommando tydens die Anglo-Boereoorlog; kaptein in die Staandemag;
    privaatsekretaris van genl. BEYERS; stafoffisier te Worcester (1917); tree uit diens in 1924 as lt-kol.; Aanstellingsbrief van VAN
    MANEN as pasuitdeler te Boksburgdelwerye deur Dept. van Mynwese uitgereik 1896; Aanstelling as waarnemende
    Verantwoordelijken Klerk in Staatsmyningenieurskantoor, 1895; Sertifikaat vir kapteinsrang in die Unie Staandemag 1912;
    Verklaring deur Van Manen rakende sy aandeel aan die Rebellie 1914, insluitend genl. Beyers se bedanking wat hy (FS VAN
    MANEN) as privaatsekretaris uitgeskryf het (1916) (fragment); Persknipsels met lewensketse van VAN MANEN by afsterwe,
    1943?.

    Frederik getrouwd Gertruida Paulina Dargon. Gertruida (dochter van Charles Dargon en Paulina Maria Pretorius) was born on 1 jan 1873; stierf on 2 dec 1946. [Gezinsblad]

    Kinderen:
    1. 2. Paulina van Manen  Nakomelingen tot dit punt grafisch weergegeven was born on 28 nov 1900 in Pretoria, SA; stierf on 17 aug 1988inPretoria, SA; was begraven on 19 aug 1988inPretoria, SA.


Generatie: 2

  1. 2.  Paulina van Manen Nakomelingen tot dit punt grafisch weergegeven (1.Frederik1) was born on 28 nov 1900 in Pretoria, SA; stierf on 17 aug 1988inPretoria, SA; was begraven on 19 aug 1988inPretoria, SA.

    Andere gebeurtenissen:

    • Recordnummer: 46421
    • _NEW: 11 jul 2011

    Aantekeningen:

    Overleden:
    ? Paulina (Pauline) VAN MANEN 1900.11.28-1988.08.17, begrawe 1988.08.19, selfde kerk en predikant as gade.
    Sy is gebore en oorlede te Pretoria, sy was verskeie jare onderwyseres (na studie van gekombineerde kursus
    Normaalkollege en Universiteit Pretoria).
    Trou 1936.06.27 te Pretoria.
    Sy woon te Pretoria 86 van 87 jaar (was op 16/17 jarige ouderdom vir een jaar in Worcester),
    Hul gesamentlikke graf is te Rebeccastraat-begraafplaas, Pretoria Afr D no 2009 (bladsy 49).
    Sien huweliksfoto (eie foto bo) asook koerantuitknipsel oor huwelik, onthaal en gaste op volgende bladsy.
    3 kinders (teks vervolg op bladsy 50, na fotobladsye).

    Paulina getrouwd Joachim Johannes Nicolaas Kruger on 27 jun 1936 (civil). Joachim was born on 21 feb 1905 in Cyferpan, Lichtenburg, SA; stierf on 25 jun 1990inPretoria, SA; was begraven on 28 jun 1990inPretoria, SA. [Gezinsblad]