Aantekeningen |
- Frederik Simon VAN MANEN 1870.07.18-1943.12.061 lt.-kol. by afsterwe, veg in Anglo-Boere-Oorlog onder Genl Beyers, gebore te Prins Albert, Kaap, oorlede en begrawe te Pretoria
? Gertruida Paulina (Gerty) DARGON 1873.01.01-1946.12.022 ,
trou te Potchefstroom 1894 of 95
sy is oorlede by dogter Frieda Maria O?CONNOR te Queenstr 82, Oudtshoorn, Kaap, Suid Afrika
graf Rebeccastraatbegraafplaas, Pretoria, Blok Afrikaans D, graf no 2011
(eie graffoto op volgende bladsy en groep grafte later).
5 kinders:.
Opsomming van inligting in ?n l?er in die Suid-Afrikaanse Argief 3 (Afr./Eng. soos in Argief gebruik): Skenker: Van Manen-familie, 1976.
SUMMARY: ?Lt.-kol. Frederik Simon VAN MANEN (c.1870-1943). Frederik Simon was o.a.: -Naturellekommissaris in Boksburg vir die ZAR; lid van genl. BEYERS se kommando tydens die Anglo-Boereoorlog; kaptein in die Staandemag;
privaatsekretaris van genl. BEYERS; stafoffisier te Worcester (1917); tree uit diens in 1924 as lt-kol.; Aanstellingsbrief van VAN
MANEN as pasuitdeler te Boksburgdelwerye deur Dept. van Mynwese uitgereik 1896; Aanstelling as waarnemende
Verantwoordelijken Klerk in Staatsmyningenieurskantoor, 1895; Sertifikaat vir kapteinsrang in die Unie Staandemag 1912;
Verklaring deur Van Manen rakende sy aandeel aan die Rebellie 1914, insluitend genl. Beyers se bedanking wat hy (FS VAN
MANEN) as privaatsekretaris uitgeskryf het (1916) (fragment); Persknipsels met lewensketse van VAN MANEN by afsterwe,
1943?.
|